

Verpilde Tiffany Tef: Jou beste belegging vir optimale hooiproduksie
In enige boerderysisteem waarby vee betrokke is, is die...
In enige boerderysisteem waarby vee betrokke is, is die belangrikheid van kwaliteit ru-voer, hooi of selfs net ’n voerbank vir die onseker tye, krities. Verpilde Tiffany bied 'n koste-effektiewe en maklike hooigewas wat 'n groot opbrengs op belegging lewer.